
SPORT
BULLETJIERUGBY

Bulletjie Rugby word tradisioneel deur die ouers van die skool gedryf. By Laerskool Lynnwood word daar egter nou saamgewerk tussen die ouers en organiseerder om kontinuiteit te verseker. Seuns oefen drie keer per week en speel op Saterdae wedstryde.

ORGANISEERDER
