Skip to content

SPORT

LYNNWOOD OP SPORT

SPORT

LYNNWOOD OP SPORT
Sport
Asset 10
Trophy - Sport 1.1

Ons kweek kinders wat glimlag wanneer hulle deelneem, nederig bly in oorwinning en altyd streef daarna om eerlik, opreg, getrou en vriendelik te wees.

Asset 9

Laerskool Lynnwood het oor die jare heen bekend geword vir sy unieke benadering tot die uitdagings wat daar aan vandag se skole gestel word. Hierdie “anderster” manier van dinge doen probeer ons ook by die hoërskole se sport van toepassing maak.

Ons sien sport as ‘n absolute noodsaaklike deel van elke kind se opvoeding. Sport is een van die belangrikste meganismes om ons kinders die waardes te leer wat van hul sulke puik Lynnies maak. Ons benadering tot sport verseker dat ons oud-Lynnies op soveel verskillende vlakke presteer nou, en op ‘n latere, meer belangrike stadium, in hul lewens. Dit is waarom die beste hoërskole in die land jaarliks toustaan om Lynnies na hul skole te lok.

Elke Lynnie weet hulle is hier om te leer, en nie net te presteer. Die prestasies wat ons kinders behaal word binne konteks geplaas en ons probeer om altyd die fokus te hou op die “groter prentjie”. Dit is waarom ons kinders waarlik vir God en Sy woord die ereplek in ons harte kan gee.

ATLETIEK

Asset 21

LANDLOOP

IMG_1064awebblad

BULLETJIERUGBY

Asset 16

RUGBY

Asset 19

MINI-NETBAL

Asset 15

NETBAL

Asset 23

MINI-HOKKIE

IMG_9240webblad

HOKKIE

Asset 25

SWEM

Asset 28

SKAAK

Asset 14

KRIEKET AKADEMIE

Asset 29

TENNIS

Asset 30

GHOLF

11111111111

RUITERSPORT

Wolkie Border 2

KONTAKPERSOON

 

KONTAK-PERSOON

 

Asset 128
Asset 128

LIZELLE LABUSCHAGNE Departementshoof: Sport